Christian Geo Heltboe (gebore 12 Augustus 1975) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Winnie & Karina (2009) en in die televisiereekse Kissmeyer Basic (2001), Klovn (2005), en Tung metal (2010).

Filmografie Rolprente 2009: Winnie & Karina

Televisiereekse 2001: Kissmeyer Basic 2003: Åndehullet 2003: Zulu bingo 2003: Rundfunk 2005: Klovn 2008: Grillet 2009: Hvor fanden er Herning? 2010: Tung metal 2010: Zulu Gumball 2015: Panisk Påske

Video's 2002: Den ægte vare: Live i Cirkusbygningen 2003: Talegaver til børn - 10 års jubilæum 2003: The Uffe Holm Show 2006: Geo: Geo's garage 2008: Geo: Ego Geo

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975