duimnael|regs|500px|Wêreldkaart wat nominale BBP per capita per land vertoon.Based on the IMF data. If no data was available for a country from IMF, I used WorldBank data.
Hierdie artikel verskaf drie lyste van lande van die wêreld gerangskik volgens hulle nominale per capita Bruto Binnelandse Produk, die waarde van alle finale goedere en dienste wat in 'n land in 'n gegewe jaar geproduseer word gedeel deur die gemiddelde bevolking vir dieselfde jaar.
Die syfers wat hier verskaf word neem nie verskille in lewenskoste in verskillende lande in ag nie en die syfers kan heelwat van jaar tot jaar wissel. Sulke wisselinge kan 'n land se rang beduidend van een jaar na die ander beïnvloed; selfs al maak dit nie 'n groot verskil aan die lewenstandaard van die land se inwoners nie. Vergelykings van nasionale welvaart word ook baie keer gemaak op grond van koopkragpariteit wat die verskille in lewenskoste in verskillende lande in ag neem (Sien Lys van lande volgens BBP (koopkragpariteit) per capita).
Die "IMF" kolom verskaf die geskatte data vir die jaar 2007 vir lede van die Internasionale Monetêre Fonds (plus die Hong Kong Spesiale Administratiewe gebied), waarvoor daar ook data beskikbaar is. Die "WB" kolom verskaf die data vir die jaar 2006 soos deur die Wêreldbank bereken. Die "CIA" kolom verskaf die geskatte data vir die jaar 2007 uit die World Factbook, van die CIA soos op 12 Februarie 2008.
Data in verskillende kolomme is nie vergelykbaar nie aangesien dit na verskillende jare kan verwys. Alle data is in Amerikaanse dollar. Nie-soewereine gebiede, voormalige lande en ander spesiale groeperings word in skuinsgedrukte letter weergegee.
Let wel: Om die tabel in dalende volgorde te rangskik, klik op die klein vierkant langs die kolom waarin jy belangstel.
Land Rang IMFData verwys na die jaar 2007. World Economic Outlook Database-October 2007, Internasionale Monetêre Fonds. Rang WBData verwys na die jaar 2006. Total GDP 2006 & Population 2006, World Development Indicators database, World Bank, 14 September 2007. Note: Per capita waardes is bepaal deur die Totale BBP data deur Bevolkingsdata te deel. Rang CIAData verwys na die jaar 2007. GDP (official exchange rate) & Population , The World Factbook, Central Intelligence Agency. Data laas opgedateer op 12 Februarie 2008. Nota: Per capita waardes is bepaal deur die BBP (amptelike wisselkoers) data deur die bevolkingsdata te deel. 165 362 — — 148 307 95 3 256 82 2 911 84 3 111 87 3 702 71 3 440 86 2 878 86 3 738 86 2 686 87 2 856 45 12 968 31 11 452 — — 66 6 310 54 5 472 56 6 094 107 2 248 98 2 130 82 3 119 15 42 553 14 37 434 18 33 664 13 44 308 11 39 132 11 40 050 88 3 633 90 2 375 92 2 344 29 22 109 — — 31 18 587 159 444 145 429 132 500 42 13 605 — — 38 11 910 81 4 013 69 3 802 76 3 260 17 41 605 15 37 383 14 37 374 79 4 195 64 4 098 71 3 866 145 691 141 549 127 612 120 1 454 107 1 433 — — 123 1 293 112 1 195 104 1 404 92 3 400 83 2 890 82 3 119 59 7 270 47 5 875 58 5 761 28 20 942 28 21 660 27 22 679 23 32 501 — — — — 74 5 116 65 4 089 66 4 153 156 500 144 457 138 444 179 127 168 103 164 101 153 592 143 501 128 593 127 1 110 114 1 098 114 955 14 42 738 13 38 440 17 34 262 101 2 766 94 2 208 72 3 402 162 386 150 363 143 378 148 677 135 655 118 749 52 9 698 37 8 865 52 6 614 90 3 614 81 2 982 89 2 623 146 682 134 656 — — 75 5 102 59 5 047 59 5 634 129 1 042 118 947 113 989 48 11 271 35 9 611 41 11 341 — — — — 68 3 958 28 26 386 — — 26 22 094 35 16 372 29 13 878 37 12 602 178 161 167 144 163 133 6 57 035 6 50 698 5 49 158 128 1 090 120 939 — — 85 3 745 63 4 167 — — 80 4 045 76 3 181 91 2 407 97 3 243 79 3 042 80 3 181 115 1 739 108 1 426 112 1 166 99 2 841 87 2 618 93 2 311 57 7 895 27 16 627 30 18 868 170 293 162 239 153 280 41 15 310 30 12 237 40 11 635 175 206 165 183 157 221 — — — — — 29 587 84 3 783 72 3 308 95 2 213 12 44 912 10 39 856 10 40 184 18 40 782 16 36 546 16 35 218 60 7 218 45 6 789 63 5 108 108 2 186 104 1 702 105 1 283 19 39 650 17 35 271 15 36 699 147 682 140 573 135 482 25 32 010 23 22 042 25 22 221 73 5 162 61 4 806 — — 103 2 504 84 2 735 90 2 463 176 204 164 186 141 391 157 464 151 361 160 211 124 1 285 113 1 193 111 1 166 152 614 139 574 120 725 122 1 327 111 1 256 109 1 229 — 29 149 — 27 071 — 29 296 43 13 560 32 11 227 39 11 892 4 62 976 3 53 023 6 48 090 132 965 126 817 116 791 114 1 824 105 1 634 110 1 225 83 3 920 74 3 223 81 3 161 — — — — 99 2 016 5 58 883 4 52 899 4 53 467 31 22 073 — — 28 20 617 20 35 386 19 31 496 19 32 022 82 3 998 66 3 954 79 3 203 22 34 023 18 34 023 12 40 044 102 2 741 88 2 538 94 2 238 65 6 314 60 5 046 69 3 927 139 851 137 603 131 516 143 745 132 703 — — 24 32 259 — — 23 25 902 149 663 142 518 137 465 150 653 138 590 136 469 47 11 826 38 8 796 47 8 240 64 6 398 52 5 603 61 5 497 151 648 125 825 119 748 177 195 163 187 151 283 50 10 840 41 8 436 55 6 096 51 10 472 39 8 770 48 7 991 1 102 284 1 89 571 1 77 298 — — — 30 853 — — 163 371 158 288 151 283 172 257 166 170 162 174 67 6 146 49 5 780 57 5 765 98 2 968 85 2 715 — — 154 531 146 426 130 522 37 16 049 — — 36 14 472 — — 89 2 385 — — 134 928 124 844 134 490 71 5 572 58 5 146 54 6 201 55 8 426 42 8 052 50 7 216 — — 95 2 207 — — 126 1 187 123 850 124 646 119 1 470 115 1 040 — — — — 68 3 873 — — 105 2 368 100 1 879 97 2 047 161 397 149 378 145 333 173 239 — — 161 176 96 3 248 77 3 107 88 2 731 160 400 157 291 156 253 — — — — — 38 900 10 45 429 9 40 168 — — 27 29 698 22 25 181 24 25 269 133 937 116 1 023 115 905 168 316 161 246 149 306 140 825 128 792 123 670 2 79 154 2 66 960 2 61 367 40 15 412 — — 45 9 167 135 909 127 810 125 645 — — 43 7 850 — — 68 5 767 57 5 206 60 5 604 131 977 119 943 117 766 116 1 715 106 1 514 107 1 238 104 2 460 99 2 034 96 2 178 89 3 616 73 3 288 85 2 948 117 1 590 109 1 382 101 1 562 49 10 858 36 8 888 43 10 855 32 20 665 26 18 184 32 17 307 3 70 754 — — 13 37 400 (Taiwan) 36 16 274 — — 34 16 243 91 3 574 78 3 051 74 3 332 111 1 931 102 1 799 103 1 412 58 7 352 51 5 645 70 3 898 54 8 612 44 6 932 46 8 849 169 303 159 270 159 214 46 12 595 34 10 146 — — 69 5 747 55 5 458 — — 77 4 939 67 3 883 — — 110 2 047 93 2 269 — — 138 871 129 769 133 496 39 15 416 — — 42 10 952 137 875 130 749 122 713 72 5 397 62 4 276 67 4 039 53 8 852 40 8 721 49 7 314 171 270 160 256 158 220 21 34 152 20 30 084 20 29 475 44 13 227 33 10 223 44 9 749 30 22 079 24 18 670 29 20 500 144 704 133 685 — — — — — — 154 272 70 5 724 56 5 381 64 4 921 34 19 624 25 18 341 33 17 161 26 31 471 21 28 108 21 28 506 118 1 558 110 1 364 108 1 232 125 1 257 117 1 015 106 1 262 78 4 254 70 3 533 78 3 218 106 2 299 91 2 352 98 2 034 8 47 069 8 42 552 8 43 682 7 56 711 5 51 036 3 53 967 112 1 928 103 1 790 102 1 516 155 522 147 423 146 320 165 362 155 324 144 366 92 3 400 75 3 187 77 3 244 33 19 781 — — 27 21 099 174 239 154 329 150 303 158 453 153 346 139 435 164 370 152 350 142 385 109 2 138 96 2 186 — — 38 15 908 28 15 211 35 15 313 94 3 313 80 2 990 73 3 361 63 6 548 53 5 521 62 5 461 76 5 055 97 2 143 75 3 261 167 360 156 312 147 307 100 2 830 92 2 278 100 1 946 16 42 275 — — 22 27 408 11 45 301 12 38 850 9 40 674 9 45 594 7 44 155 7 45 660 62 6 616 48 5 828 65 4 534 142 753 136 647 140 431 113 1 842 101 1 805 — — 56 8 252 46 6 730 53 6 379 141 809 131 724 126 629 — — — — — 7 628 130 1 020 122 881 121 722 136 895 121 919 129 544 121 1 378 148 383 155 254
Verwysings
Kategorie:Ekonomie BBP (nominaal) per capita