Gerda Gilboe (5 Julie 1914 – 11 April 2009) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente En ny dag gryer (1945) en Lise kommer til Byen (1947), en in die televisiereeks Taxa (1997).
Filmografie Rolprente 1945: En ny dag gryer 1947: Lise kommer til Byen 1974: Den kyske levemand 1994: Carlo & Ester
Televisiereekse 1997: Taxa
Televisierolprente 1988: Ka' du li' ål i karry, Harry?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu