Katrine Falkenberg (gebore 15 Mei 1975) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dancer in the Dark (2000) en Cashback (2006).
Filmografie Rolprente 2000: Dancer in the Dark 2006: Cashback 2011: Freddy Frogface
Televisiereekse 1999: Det spökar
Video's 2003: The Making of 'Blank'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu