Lys van Nasionale rugbyspanne:

Multinasionale spanne Gekombineerde spanne Die Britse en Ierse Leeus bestaan uit spelers van Engeland, Ierland, Skotland en Wallis. Die rugbyspanne van Fidji, Samoa en Tonga het van 2004 tot 2008 met die Stille Oseaan-eilanders iets soortgelyk aan die Leeus gehad. Die Suid-Amerikaanse Jaguars was 'n kombinasie van spelers uit Argentinië, Chili en Uruguay wat gedurende die vroeë 1980's teen die Springbokke gespeel het. Die Afrika-Luiperds is 'n ontwikkelingspan wat van regoor Afrika saamgestel word en het teen die Suid-Afrikaanse Studentespan gespeel. die Arabiesee Golf-rugbyspan is saamgestel uit lande op die Arabiese Skiereiland en neem deel aan kwalifiserende rondtes vir die Rugbywêreldbeker. 'n Soortgelyke Wes-Indiese span bestaan ook. Na die 2005-tsoenami was daar 'n vertoonwedstryd tussen 'n saamgestelde Noordelike Halfrond-span en 'n saamgestelde Suidelike Halfrond-span. 'n Span van die Gemenebes van Onafhanklike State het in die vroeë 1990's 'n paar wedstryde gespeel. Daar is ook by verskeie geleenthede 'n Wêreld XV saamgestel.

Uitnodigingspanne Die bekendste van die uitnodigingspanne is seker die Barbarians. Hieruit het ook die Brusselse Barbarians, Franse Barbarians, Nieu-Seelandse Barbarians en die Suid-Afrikaanse Barbarians ontstaan.

Nasionale spanne Voor 2008 het die Internasionale Rugbyraad (IRR; nou Wêreldrugby) sy lede in vlakke ingedeel. Al die spanne op vlak een en twee het ervaring van 'n Wêreldbeker. Uitgesoekte spanne op vlak drie het wel ervaring van 'n Wêreldbeker maar die meerderheid het nie.

Die "Vlak 1" spanne was: Die lande in die Noordelike Halfrond wat aan die Sesnasies-toernooi deelneem: (Rose) (Les Tricolores of Les Bleus)

(Gli Azzurri)

(Drake)

Die lande in die Suidelike Halfrond wat aan die Drienasiesreeks deelneem: (Wallabies) (All Blacks) (Springbokke)

Die "Vlak 1.5" spanne was: Een geografies geïsoleerde opkomende land: (Los Pumas)

Die "Vlak 2" spanne was: (Vlieënde Fidjiane) (Lelos) (Kersiebloeisels of Dapper Bloeisels) (Canucks) (Eike) (Manu Samoa) (Ikale Tahi) (Arende)

Al die oorblywende spanne is geklassifiseer as "Vlak 3". Die spanne in vetskrif het ervaring van 'n Rugbywêreldbeker: (Los Condores) (Les elephants) (Welwitschias) (Os Lobos) (Los Leones) (Los Teros) (Sables)

"Vlak 3" spanne sonder ervaring van 'n Wêreldbeker: Algerië Amerikaans-Samoa Andorra 22px Arabiese Golf-rugbyspan Armenië Azerbeidjan Bahamas Barbados (Swart Duiwels) Benin Bermuda Bosnië en Herzegowina Botswana

Brits-Maagde-eilande Broenei Bulgarye Burkina Faso Burundi China Colombia Cookeilande Costa Rica Denemarke

El Salvador Estland Eswatini Filippyne Finland Ghana Griekeland Guam Guatemala Guyana Hongarye

Indië Indonesië Israel Jamaika Jordanië Kaaimanseilande Kambodja Kameroen Katar Kazakstan

Kirgisië DRK Kongo Kroasië Laos Letland Litaue Luxemburg Macau Madagaskar Maleisië Mali Malta Marokko Mauritanië Mauritius Meksiko Moldawië Monaco Mongolië (Oranje) Niger Nigerië Niue Noorweë Oekraïne Oesbekistan Oostenryk Pakistan Papoea-Nieu-Guinee Paraguay Peru Pole

Rwanda San Marino Senegal Serwië Seychelle-eilande Singapoer Slowakye Slowenië Salomonseilande Sri Lanka St. Lucia St. Vincent en die Grenadine

Swede Switserland Tahiti Taiwan Tanzanië Thailand Togo Tsjad

Tunisië Trinidad en Tobago Uganda Vanuatu Venezuela (Die Orchideën, Las Orquídeas) Zambië

Post-2008 klassifikasie In 2008 het die Internasionale Rugbyraad oorgeskakel na 'n vier-afdeling stelsel waar unies geklassifiseer is volgens hulle "ontwikkelingstatus en rekord op internasionale vlak". Die nuwe struktuur is:

Hoë prestasie Alle spanne wat voorheen Vlak 1 en 2 was, behalwe vir .

Prestasie Hierdie spanne is geoormerk vir uitgebreide ontwikklingsbefondsing om 'n skuif na die hoë prestasie-afdeling te maak. Wêreldrugby het nie 'n volledige lys vir hierdie spanne nie, maar het die volgende genoem as deel van die prestasie-afdeling:

Geteiken Wêreldrugby het in hierdie afdeling ook nie 'n volledige lys beskikbaar gestel nie, maar van die spanne wat in hierdie afdeling val is:

Indië Meksiko China

Ontwikkeling Al die ander spanne kom in hierdie afdeling.

Ander spanne Verskeie van hierdie spanne is Franse oorsese gebiede:

Dominikaanse Republiek Libië Martinique Mayotte Nieu-Kaledonië Panama Réunion Siprus Turkye Turkmenistan

Uitgediende nasionale spanne Verskeie spanne het uigedien geraak weens politieke redes. In die geval van die Sowjetunie, Tsjeggo-Slowakye en Joego-Slawië het daar meer as een span ontstaan na die ontbinding. In die geval van Katalonië is dit ontbind weens die Spaanse Burgeroorlog en Franco se ingryping en in die geval van Oos- en Wes-Duitsland, het die eenwording van Duitsland noodwendig die samesmelting van die rugbyspanne tot gevolg gehad.

Katalonië – bestaan steeds maar nie as 'n nasionale span nie. Gemenebes van Onafhanklike State Tsejggoslowakye Oos-Afrika – 'n kombinasie van Kenia, Uganda en Tanzanië. Oos-Duitsland Rhodesië Sowjetunie Wallis en Futuna – het nog nie sedert 1971 gespeel nie en is dus sterwend. Wes-Duitsland Joegoslawië

Die span van die Arabiese Golf en die beherende liggame gaan aan die einde van 2010 ontbind om plek te maak vir afsonderlike unies en nasionale spanne vir elk van die huidige lede.

Verwysings

Internasionale rugbyspanne Kategorie:Rugby