Gondi (गोंडी, Gōndi) of Koytor (खौइ़तौल़ु) is 'n suid-sentrale Drawidiese taal wat deur sowat 2,98 miljoen Gondi's gebesig word, Beine, David K. 1994. A Sociolinguistic Survey of the Gondi-speaking Communities of Central India. M.A. thesis. San Diego State University. afdeling 1 veral in die Indiese deelstate Madhya Pradesh, Gujarat, Telangana, Maharashtra, Chhattisgarh, Karnataka, Andhra Pradesh en in aangrensende gebiede van ander deelstate. Alhoewel dit die moedertaal van die Gondi's is, besig net een vyfde van die Gondi's hierdie taal, waardeur dit van uitsterwing bedreig word. Gondi beskik oor 'n ryk letterkunde, waarvan byvoorbeeld huweliksliedjies en vertellings.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Drawidiese tale Kategorie:Tale van Indië