Jørgen Ole Børch (27 Mei 1951 – 13 Februarie 2009) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mord i mørket (1986) en Min fynske barndom (1994).

Filmografie Rolprente 1986: Mord i mørket 1994: Min fynske barndom

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu