Magnus Bruun (gebore 3 Januarie 1984) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Land of Mine (2015) en Gælden (2017), en in die televisiereekse Sprinter Galore (2016) en Below the Surface (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Ballet d'action 2013: Silverthread 2014: Threesome 2015: Land of Mine 2017: Gælden
Televisiereekse 2015: Anton90 2016: Sprinter Galore 2017: Below the Surface
Televisierolprente 2019: Anna Ancher - Kunsten at fange en solstråle
Eksterne skakels
Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984