Claes Bang (gebore 28 April 1967) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Square (2017) en The Girl in the Spider's Web (2018), en in die televisiereekse Anna Pihl (2006) en Bron/Broen (2011).

Filmografie Rolprente 1999: Under overfladen 2015: Rettet Raffi! 2017: The Square 2018: The Girl in the Spider's Web 2019: The Glass Room 2019: The Last Vermeer 2019: The Burnt Orange Heresy The Bay of Silence The New Mrs. Keller

Televisiereekse 2006: Anna Pihl 2011: Bron/Broen 2015: Sibel & Max

Televisierolprente 1999: Bag om filmen 'Under overfladen''' 2003: Det store lærred: Regel nr. 1 2014: Alle unter eine Tanne 2015: Überleben an der Scheidungsfront 2020: In Search of Dracula with Mark Gatiss''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu