Simon Shelton (13 Januarie 1966 – 17 Januarie 2018) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Swing Kids (1993) en in die televisiereekse Incredible Games (1994), Teletubbies (1997), en Dr. Terrible's House of Horrible (2001).
Filmografie Rolprente 1993: Swing Kids
Televisiereekse 1994: Incredible Games 1997: Teletubbies 2001: Dr. Terrible's House of Horrible
Video's 2000: Teletubbies: Christmas in the Snow
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu