George Pastell (13 Maart 1923 – 4 April 1976) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Mummy (1959) en From Russia with Love (1963), en in die televisiereeks Department S (1969).

Filmografie Rolprente 1959: The Mummy 1959: The Stranglers of Bombay 1963: From Russia with Love 1963: Impact

Televisiereekse 1957: McCreary Moves In 1959: Interpol Calling 1959: The Third Man 1969: Department S

Televisierolprente 1961: The Interrogator

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu