Tielman Susato is gebore in ongeveer 1510/15 en het rondom 1570, tydens die Renaissance gesterf. Hy was 'n musikant en komponis. Hy het in 1543 die eerste drukkery vir musiek in Antwerpen gestig.

Eksterne skakels

YouTube-video

Kategorie:Belgiese komponiste Kategorie:Nederlandse komponiste Kategorie:Geboortes in 1500 Kategorie:Sterftes in 1570