Joey Batey (gebore 1988) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Riot Club (2014) en in die televisiereekse C.B. Strike (2017) en Knightfall (2017).
Filmografie Rolprente 2014: The Riot Club 2016: Bloody Cakes
Televisiereekse 2017: C.B. Strike 2017: Knightfall 2019: The Witcher
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989