Carly Simon (gebore 25 Junie 1945) is 'n Amerikaanse sangeres en skrywer van kinderstories. Sy is bekend vir haar 13 Top 40 V.S. liedjies "Anticipation" (No. 13), "You Belong To Me" (No. 6), "Coming Around Again" (No. 18), "Jesse" (No. 11), "Mockingbird" (No. 5), "You're So Vain" (No. 1), en "Nobody Does It Better" (No. 2) van die 1977 James Bond-film The Spy Who Loved Me.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sangers