Die Nkula-waterval is in die Shirerivier in Malawi en is bekend vir die hidroëlektriese kragsentrales.

Dit lê suidwes van Walkers Ferry en Zalewa, 32 km noordwes van Blantyre, 323 m bo seespieël en by die koördinate . Die eerste kragsentrale is in 1966 hier geopen.

Kategorie:Watervalle in Malawi