Sara Alström (gebore 28 Oktober 1975) is 'n Sweedse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sebastian (1995) en 9 millimeter (1997), en in die televisiereeks Rederiet (1992).
Filmografie Rolprente 1995: Sebastian 1997: 9 millimeter
Televisiereekse 1992: Rederiet
Televisierolprente 1989: Maskrosbarn
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu