Agnes Mowinckel (25 Augustus 1875 – 1 April 1963) was 'n Noorse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Farende folk (1922).

Filmografie Rolprente 1922: Farende folk

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1875 Kategorie:Sterftes in 1963