Audrey Hepburn (4 Mei 1929 – 20 Januarie 1993) was 'n Brits-Nederlandse aktrise.

Filmografie Sy het in die volgende rolprente gespeel:

1953: Roman Holiday as Ann (Oscar) 1954: Sabrina as Sabrina 1957: Love in the Afternoon as Ariane 1961: Breakfast at Tiffany's as Holly Golightly

duimnael|senter|Audrey Hepburn in Breakfast at Tiffany's

Kategorie:Britse akteurs Kategorie:Britte in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Nederlanders in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Nederlandse akteurs Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Nederlandse adel