Gísli Halldórsson (2 Februarie 1927 – 27 Julie 1998) was 'n Yslandse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Children of Nature (1991), Cold Fever (1995), Devil's Island (1996), en The Dance (1998).
Filmografie Rolprente 1991: Children of Nature 1995: Cold Fever 1996: Devil's Island 1998: The Dance
Televisierolprente 1991: Áramótaskaup 1991
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Yslandse manlike akteurs van die 20ste eeu