Emily Baldoni (gebore 3 Augustus 1984) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghosts of Girlfriends Past (2009), Coherence (2013), en Five Feet Apart (2019), en in die televisiereeks Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).

Filmografie Rolprente 2008: Killer Pad 2009: Ghosts of Girlfriends Past 2009: The Lost Tribe 2011: Identical 2013: Coherence 2013: Automotive 2018: Snapshots 2019: Five Feet Apart

Televisiereekse 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.

Video's 2012: Nespresso: Like a Star 2018: Child Safety Pledge

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu