Diastella thymelaeoides is 'n blomdraende struik wat tot die genus Diastella behoort en deel van die fynbos vorm, die plant het twee subspesies: Diastella thymelaeoides subsp. thymelaeoides – Kogelberg diastella Diastella thymelaeoides subsp. meridiana – Hangklip diastella

Bron Plants of the World Online

Kategorie:Diastella Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika