Die Wildebeesrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei deur die dorpie Ugie en is 'n sytak van die Tsitsarivier. Dit vorm deel van die Umzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.

Eksterne skakel Google-kaart van die Wildebeesrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap