Jennifer Lauret (gebore 1 Januarie 1980) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Great, My Parents Are Divorcing! (1991) en in die televisiereekse Hôtel de police (1985), Une famille formidable (1992), en Julie Lescaut (1992).
Filmografie Rolprente 1991: Great, My Parents Are Divorcing!
Televisiereekse 1985: Hôtel de police 1992: Une famille formidable 1992: Julie Lescaut
Televisierolprente 1994: Coeur à prendre 1997: Bonne fête papa 2008: Baby on Board
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu