Geneviève Grad (5 Julie 1944 - 8 November 2024) was 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Conquest of Mycene (1963), The Troops of St. Tropez (1964), The Troops in New York (1965), en The Troops get Married (1968).
Persoonlike lewe en dood Grad het 'n seun met Igor Bogdanoff. Sy het met Jean René André Yvon Guillaume op 19 March 1993 getrou.
Grad is oorlede as 'n gevolg van kanker by 'n kliniek in La Chaussée-Saint-Victor, op 8 November 2024, op die ouderdom van 80.
Filmografie Rolprente 1961: Captain Fracasse 1961: The Centurion 1962: Arsène Lupin contre Arsène Lupin 1962: Attack of the Normans 1962: The Empire of Night 1963: Conquest of Mycene 1963: The Beast of Babylon Against the Son of Hercules 1963: Sandokan the Great 1964: The Troops of St. Tropez 1964: The Spy 1965: The Troops in New York 1966: Su nombre es Daphne 1968: The Troops get Married 1968: The Woman Is a Stranger 1968: Flash Love 1970: OSS 117 prend des vacances 1970: The Palace of Angels 1977: Libertés sexuelles 2010: The Garden
Televisiereekse 1965: Chambre à louer 1965: Frédéric le gardian
Televisierolprente 1964: L'enlèvement d'Antoine Bigut 1965: Embrassons-nous, Folleville! 1966: L'amour en papier 1966: Orion le tueur
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024