Renée Jeanne Falconetti (21 Julie 1892 – 12 Desember 1946) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente La comtesse de Somerive (1917) en The Passion of Joan of Arc (1928).
Filmografie Rolprente 1917: La comtesse de Somerive 1928: The Passion of Joan of Arc 1972: Letter to Jane: An Investigation About a Still 2014: Llamas de Nitrato
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1946 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu