Danielle De Metz (gebore 5 September 1938) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Valley of the Dragons (1961), Jessica (1962), en The Party (1968), en in die televisiereeks I Dream of Jeannie (1965).
Filmografie Rolprente 1961: Valley of the Dragons 1961: La ragazza di mille mesi 1962: Jessica 1962: The Black Invaders 1968: The Party
Televisiereekse 1960: Bringing Up Buddy 1965: I Dream of Jeannie
Televisierolprente 1967: Campo 44 1969: Wake Me When the War Is Over
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu