Mireille Dargent (gebore 1951) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Requiem for a Vampire (1971), Avortement clandestin! (1973), The Demoniacs (1974), en Paris porno (1976).
Filmografie Rolprente 1971: Requiem for a Vampire 1973: Avortement clandestin! 1973: The Iron Rose 1974: The Demoniacs 1976: Paris porno
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu