Suzanne Dalbert (12 Mei 1927 – 31 Desember 1970) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Accused (1949), Mark of the Gorilla (1950), en The 49th Man (1953), en in die televisiereeks Lux Video Theatre (1950).
Filmografie Rolprente 1949: The Accused 1949: Trail of the Yukon 1950: Mark of the Gorilla 1951: The Lady and the Bandit 1953: The 49th Man
Televisiereekse 1950: Lux Video Theatre 1951: Crime Photographer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1970 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu