Véra Clouzot (30 Desember 1913 – 15 Desember 1960) was 'n Franse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Wages of Fear (1953), Diabolique (1955), Les espions (1957), en La Vérité (1960).
Filmografie Rolprente 1950: Le voyage en Brésil 1953: Le Salaire de la peur 1955: Diabolique 1957: Les espions 1960: La Vérité
Televisierolprente 1998: ... y otras mujeres de armas tomar
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu