Emmanuelle Chaulet (gebore 1962) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Boyfriends and Girlfriends (1987), All the Vermeers in New York (1990), en Sundowning (2005).

Filmografie Rolprente 1987: Boyfriends and Girlfriends 1990: All the Vermeers in New York 1995: Multiple Futures 2001: The Girl Who Would Be Russian 2005: Sundowning

Eksterne skakels

Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense