Marie-Pierre Castel (gebore 5 Februarie 1948) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Requiem for a Vampire (1971), Phantasmes (1975), Suce-moi vampire (1976), en Douces pénétrations (1976).
Filmografie Rolprente 1971: Requiem for a Vampire 1975: Phantasmes 1976: Suce-moi vampire 1976: Douces pénétrations 1976: Introductions
Eksterne skakels
Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2013