Die Redelinghuys-speldekussing (Leucospermum arenarium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom vanaf Redelinghuys tot Aurora en ook rondom Malmesbury. Die struik word 0.75 m hoog en 1.5 m wyd en dra blomme van Julie tot Oktober.
In Engels staan dit as die Redelinghuys Pincushion bekend.
Gallery
Sien ook Lys van speldekussingspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika