Marie-Hélène Arnaud (24 September 1934 – 6 Oktober 1986) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mannequins of Paris (1956), The Twilight Girls (1957), en Fantomas (1964).
Filmografie Rolprente 1956: Mannequins of Paris 1957: The Twilight Girls 1964: Fantomas 2001: Girls Who Like Girls
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu