Jenny Alpha (22 April 1910 – 8 September 2010) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Le fils puni (1980), La vieille quimboiseuse et le majordome (1987), en Black for Remembrance (1995), en in die televisiereeks Une femme, une époque (1978).

Filmografie Rolprente 1980: Le fils puni 1987: La vieille quimboiseuse et le majordome 1988: Folie ordinaire d'une fille de Cham 1988: Karukera au bout de la nuit 1995: Black for Remembrance

Televisiereekse 1978: Une femme, une époque

Televisierolprente 1979: Bolivar et le congrès de Panama

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu