duimnael Johann Günther Lütjens (25 Mei 1889 - 27 Mei 1941) was 'n Duitse admiraal wie se militêre diens oor meer as dertig jaar en twee wêreldoorloë strek. Lütjens is veral bekend vir sy aksies tydens die Tweede Wêreldoorlog en sy bevel oor die slagskip Bismarck tydens die vaart na die Atlantiese Oseaan in 1941.

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitse Nazi's Kategorie:Duitsers in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Admiraals Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1941