Tun Hussein bin Dato' Onn, SMN, DK; (12 Februarie 1922 - 29 Mei 1990) was die derde Eerste Minister van Maleisië wat in hierdie pos gedien het van 1976 tot 1981.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Eerste Ministers van Maleisië