Vincent Gil (1939-21 Augustus 2022) was 'n Australiese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Mad Max (1979) en in die televisiereekse Homicide (1964), Special Squad (1984), en Home and Away (1988).

Filmografie Rolprente 1978: Solo 1979: Mad Max 1982: And/Or = One 1988: Incident at Raven's Gate 2003: The Long Lunch

Televisiereekse 1964: Homicide 1978: Run from the Morning 1984: Special Squad 1987: Nancy Wake 1988: Home and Away

Televisierolprente 1965: The Swagman 1968: The Battlers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu