duimnael Hans Göran Persson (Sweedse uitspraak: [ˇjœːran ˈpæːʂɔn]; gebore op 20 Januarie 1949) was van 1996 tot 2006 premier van Swede en was van 1996 tot 2007 leier van die Sweedse Sosiaal Demokratiese Party.
Eksterne skakels
Kategorie:Sweedse politici Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense