Solly Tshepiso Msimanga (gebore op 16 Julie 1980) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as die opposisieleier in die Gauteng provinsiale wetgewer. Hy was voorheen die burgemeester van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Msimanga is 'n lid van die Demokratiese Alliansie en die party se onsuksesvolle kandidaat vir Gauteng premier in die 2019-verkiesing.Joubert, Jan-Jan. Solly Msimanga nuwe DA-leier in die Gautengse wetgewer, Maroela Media. Besoek op 19 Januarie 2020.
Msimanga is op 12 April 2026 in 'n nasionale verkiesingskonferensie tydens die Demokratiese Alliansie se Federale Kongres as die party se nuwe federale voorsitter verkies.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Suid-Afrikaanse burgemeesters Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980