Niels Walseth (12 Augustus 1914 - 2001) was 'n Deense skilder. Altwee sy ouers was skilders. Hy het by Teknisk Skole gestudeer, en en het ook lesse by die skilder Jacob Meyer geneem.
Kuns Walseth was geïnspireerd deur die beroemde skilder Peder Mønsted, en sy kuns het dikwels klein vissersdorpies in Zeeland uitgebeeld.
Walseth het soms die skuilnaam Carl Soderberg gebruik vir sy skilderye.
Verwysings
Kategorie:Deense skilders