Die ergatief is die naamval wat 'n selfstandige naamwoord as die onderwerp van 'n oorganklike werkwoord in ergatief–absolutiewe tale identifiseer.
Gebruike
Die ergatief word in die volgende tale gebruik: Georgies, Tsjetsjnies, Majatale, Groenlands, Baskies, Tibetaans, Koerdies, Hindi en Oerdoe.