duimnael Robert Ley (Duitse: [ˈlaɪ]; 15 Februarie 1890 - 25 Oktober 1945) was 'n Duitse politikus gedurende die Nazi-era wat van 1933 tot 1945 aan die leiding van die Duitse Arbeidsfront was. Hy het selfmoord gepleeg terwyl hy in Neurenberg verhoorafwagtend was vir oorlogsmisdade.
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse Nazi's Kategorie:Duitse dade van selfmoord Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1945