Aluminiumchloried is 'n chemiese verbinding van aluminium en chloor. Die formule is .

Kristalstruktuur Aluminiumchloried is 'n molekulêre verbinding wat uit dimere molekules bestaan. Dit kristalliseer in 'n monokliniese struktuur met die sentrosimmetriese ruimtegroep C2/m, wat die argetipe van die D0-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is, hoewel dit oorspronkelik in die nie-sentrosimmetriese groep C2 beskryf is.

Daar is verskeie ander - verbindings met hierdie struktuur soos , , , , , α–, , en . Vervaardiging Aluminiumchloried kan uit suiwer alumina vervaardig word soos in die eerste stap van die Toth-proses vir aluminiumvervaardiging

Verwending vir aluminiumvervaardiging In die Toth-proses se tweede stap word mangaan aangewend om die metaal vry te stel.

In die ALCOA-proses word ook aluminiumchloried gebruik, maar dit word in 'n smelt van alkalimetaal- en aardalkalimetaalchloriede opgelos en dan aan elektrolise blootgestel. in: Handbook of Aluminum: Vol. 1: Physical Metallurgy and Processes , CRC Press, 2003, , , bls. 24

Friedel-Crafts Dit word in die Friedel-Crafts-alkileringsreaksie gebruik.

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van aluminium