Max Elliott Slade (gebore 4 Julie 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Parenthood (1989), 3 Ninjas (1992), 3 Ninjas Kick Back (1994), en Apollo 13 (1995).
Filmografie Rolprente 1989: Parenthood 1992: 3 Ninjas 1994: 3 Ninjas Kick Back 1995: Apollo 13 1995: 3 Ninjas Knuckle Up 2018: We Are Love
Televisiereekse 1990: Parenthood
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu