Teddi Sherman (1 April 1921 – 16 Januarie 2019) was 'n Amerikaanse skryfster en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Four Faces West (1948) en Ten Seconds to Hell (1959), en in die televisiereekse Everglades (1961) en Mannix (1967).
Filmografie Rolprente 1943: Colt Comrades 1948: Four Faces West 1955: The Man from Bitter Ridge 1955: Tennessee's Partner 1959: Ten Seconds to Hell 1963: 4 for Texas 1966: Rage
Televisiereekse 1961: Everglades 1967: Mannix
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu