Corinna Mura (16 Maart 1910 – 1 Augustus 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Prisoner of Japan (1942), Casablanca (1942), Passage to Marseille (1944), en Honeymoon (1947).
Filmografie Rolprente 1942: Prisoner of Japan 1942: Casablanca 1944: Passage to Marseille 1945: The Gay Senorita 1947: Honeymoon
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1910