Marta Linden (24 Oktober 1903 – 13 Desember 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Random Harvest (1942) en Stand by for Action (1942).
Filmografie Rolprente 1942: Random Harvest 1942: Stand by for Action 1944: Maisie Goes to Reno
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu