Tanis Chandler (29 Augustus 1924 – 7 Mei 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Spook Busters (1946), The Trap (1946), Shadows Over Chinatown (1946), en Lured (1947).

Filmografie Rolprente 1946: Spook Busters 1946: The Trap 1946: Shadows Over Chinatown 1947: Lured 1951: According to Mrs. Hoyle

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2006