Hoërskool Tygerberg is 'n hoërskool in die Wes-Kaap in Suid-Afrika.

Die skool is geleë te Fairfieldstraat-Noord, Parow.

Noemenswaardige alumni Eben Etzebeth, rugbyspeler Jan Bloukaas, kletsrymer Leon Kruger, akteur en dramaturg

Noemenswaardige onderwysers Tilla Diedericks, drama

Sien ook Lys van hoërskole in die Wes-Kaap

Tygerberg