Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe is 'n Afrikaanse vaktydskrif wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gepubliseer word en kwartaalliks in Maart, Junie, September en Desember verskyn.

Redakteurs PJ Nienaber (1961–1969) Elize Botha (1970–1976) Edith Raidt (1977–2000) Ina Wolfaardt-Gräbe (2001–)

Eksterne skakels

Kategorie:Tydskrifte